817 Petrus Street, Pretoria, South Africa
6,000 R / month
Fully furnished or unfurnished, 1 slaap kamer, 1 vol badkamer Jacuzzi bad, 1 kombuis, 1 garage en 'n aparte waskamer beskikbaar by die Rietvlei Country Lodge in Game Reserve Road vanaf 1 Maart 2026 R6000 pm. Baie naby aan die R21 en route 21 Corporate park en die Rietvlei Natuur Reserve. Dit sluit in water en elektrisiteit. Kontak gerus vir Melanie
Property type
room
Rooms
1
Size
165 m²
Price
6,000 R
Rental period
Unlimited
817 Petrus Street, Pretoria, South Africa
Loading map
Related listing in Pretoria