4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Cozy living space4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Cozy living space
4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Stylish comfort4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Stylish comfort
4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Your new rental home4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Your new rental home
4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Excellent rental offer4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Excellent rental offer
4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Well-planned4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Well-planned
4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Bright interior4 slaapkamers house van 4100.02 m² - Bright interior

4 rooms house of 4100 m² in Benoni

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

Monthly rate

24500R

Rental PeriodUnlimited
Available fromASAP

Landlord

Approved by findallrentals.co.za

Last active: about 5 hours ago

4 Bedroom House in Kleinfontein

Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom bly in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige woning wat geleë is in die baie gesogte Wildpark in Kleinfontein bied die volgende: 4-slaapkamers, 3 X badkamers, 2 X leefareas, 2 X kuierstoepe, ingeboude braai asook ''n onthaal-area buite met ''n ingerigte braai, Dover stoof vir lekker warm wintersaande, netjiese kombuis met ''n ingeboude spens, ''n pragtige tuin met 2 X 5,000 liter water tenks, ''n sonkrag-batterystelsel (5KVA) en 2 X motorhuise. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Kom kuier gerus vir ons in Kleinfontein!

Any concerns about this listing? to our team.

Details about this property

Property type

house

Rooms

4

Size

4100 m²

Price

24,500 R

Rental period

Unlimited

Available from

ASAP

Pets allowed

No

Parkering

Yes

Price per m²

6 R

Loading map

Related listing in Benoni

21,750 R / month

Benoni, South Africa

3 rooms

house

3638

22,000 R / month

17 Louw Avenue, Benoni, South Africa

3 rooms

house

3652

23,000 R / month

31 Rehona Crescent, Benoni, South Africa

4 rooms

house

3818

Explore property rental searches nearby