3 kamers house van 1758m² in Benoni

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

12,500 R / month

Rental period: Unlimited
Available from: ASAP

3 Bedroom House in Kleinfontein

Hierdie netjiese en ruim gesinswoning bied gemak, veiligheid en n rustige leefstyl in die gewilde Kleinfontein Kultuurdorp. Met sy oopplan uitleg en groot tuin is dit die perfekte huis vir n gesin wat n kalm en gemeenskaplike leefstyl waardeer. Water: Tot en met 17kl per maand ingesluit en elektrisiteit: Prepaid Spesifikasies: 3 slaapkamers 2 badkamers Groot oopplan sitkamer & kombuis ideaal vir gesins- en kuiergeleenthede Aparte opwaskamer 2 motorhuise plus ekstra parkering vir 2 voertuie Goed versorgde tuin met lae onderhoud Dierevriendelik vir klein hondjies (geen katte word toegelaat in Kleinfontein nie) Beskikbaar vanaf 1 September 2025 Hoekom hierdie huis? Veilig en stil kultuurdorp-omgewing Gemeenskaplike atmosfeer ideaal vir gesinne Naby aan hoofpaaie en geriewe

Property type

house

Rooms

3

Size

1758 m²

Price

12,500 R

Rental period

Unlimited

Map

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

Loading map

Landlord

Verified by Findallrentals

Last active: about 4 hours ago

Related listing in Benoni

3 kamers house van 1365m²

Benoni, South Africa

10,000 R / month

3 kamers house van 180m²

101 Woburn Avenue, Benoni, South Africa

10,000 R / month

3 slaapkamers house van 1444.78 m² - Cozy living space
3 slaapkamers house van 1444.78 m² - Stylish comfort
3 slaapkamers house van 1444.78 m² - Your new rental home
3 slaapkamers house van 1444.78 m² - Excellent rental offer
3 slaapkamers house van 1444.78 m² - Well-planned
3 slaapkamers house van 1444.78 m² - Bright interior

3 kamers house van 1445m²

6 Walmsley Street, Benoni, South Africa

10,500 R / month

Explore property rental searches nearby