Luce Street, Sinoville, Pretoria, 0129, South Africa
6500R
Approved by findallrentals.co.za
Last active: 4 days ago
Lieflike 2-slaapkamer woonstel te huur in Sinoville, perfek vir ‘n klein gesin, jong paartjie, of ‘n student. Dit is uitstekend geleë en binne 1km van Laerskool Stephanus Roos, Hoërskool Overkruin, verkeie kleuterskole en die Sinoville Winkelsentrum. Die 90 vierkantemeter woonstel is die kleiner van twee wonings op die erf en dit het sy eie private ingangshek. Die woonstel is verder toegerus met die volgende: - 2 slaapkamers met ingeboude kaste; - 1 volledige badkamer met bad en stort; - oopplan leefarea; - kombuis met ruim kaste en dubbelwasbak; - spens - veilige parkering vir 2 voertuie - Water ingesluit Let wel: Geen troeteldiere kan geakkommodeer word nie. Besigtiging slegs by afspraak. Vir navrae kontak Janita Wolmarans by (nul sewe nege - dubbel agt vyf - drie vier drie een) of Roelene Tromp by (nul sewe vier - sewe vyf een - trippel nul een)
Any concerns about this listing? to our team.
Details about this property
View all flats in PretoriaProperty type
apartment
Rooms
2
Size
242 m²
Price
6,500 R
Rental period
Unlimited
Available from
ASAP
Price per m²
27 R
Loading map
Related listing in Pretoria