Listed 3 days ago
Bloemfontein, Mangaung Metropolitan Municipality, South Africa
R7,900 / month
Notify me of similar homes
Be the first to contact landlords in Bloemfontein
1954 - 3630 m²
R5,530 - 10,270
Hierdie eenheid bied 2 slaapkamers, 'n oopplan leefarea en kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof (geen oond). Die eenheid beskik ook oor 'n privaat tuin en 'n afdak met parkeerplek vir 2 voertuie. Twee klein hondjies sal met vooraf goedkeuring oorweeg word. Die erf het verskeie eenhede wat 'n gemeenskaplike swembad en braai-area deel. Die omgewing is baie veilig en bied rustige hoewe-lewe Koopkrag en water word gelees
Hierdie eenheid bied 2 slaapkamers, 'n oopplan leefarea en kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof (geen oond). Die eenheid beskik ook oor 'n privaat tuin en 'n afdak met parkeerplek vir 2 voertuie. Twee klein hondjies sal met vooraf goedkeuring oorweeg word.
Die erf het verskeie eenhede wat 'n gemeenskaplike swembad en braai-area deel. Die omgewing is baie veilig en bied rustige hoewe-lewe Koopkrag en water word gelees
Property type
house
Rooms
2
Size
2792 m²
Price
R7,900
Rental period
Unlimited
Available from
2026/08/01
cottage
Yes
Price per m²
R3
The listing is located at Bloemfontein, Mangaung Metropolitan Municipality, South Africa
Loading map
Related listing in Bloemfontein