Luce Street, Sinoville, Pretoria, 0129, South Africa
10590R
Approved by findallrentals.co.za
Last active: 1 day ago
Tree af in n bosveld-omgewing! Bergvallei Aftreelandgoed in Montana, Pretoria, bied onvergeetlike sonsondergange, die geluide van die Bosveld se ryk voëllewe, n gevoel van geborgenheid, en die gesellige samesyn van mense wat vir mekaar omgee. Alle eenhede is toegerus met beurtkragoplossings en bied toegang tot vinnige vesel-internet vir jou gerief. Bergvallei Aftreelandgoed se leefstylsentrum is ten volle operasioneel en beskik oor die volgende dienste en fasiliteite: 24-Uur verswaktesorg- en demensie-eenheid, sowel as n mediese spreekkamer. Restaurant en koffiewinkel. Aktiwiteitslokale vir groepsaktiwiteite, biblioteek, salon en nog meer. By Bergvallei is aftrede n nuwe begin van iets besonders. Bespreek vandag nog jou besigtiging.
Any concerns about this listing? to our team.
Details about this property
View all flats in PretoriaProperty type
apartment
Rooms
2
Size
539 m²
Price
10,590 R
Rental period
Unlimited
Available from
ASAP
Price per m²
20 R
Loading map
Related listing in Pretoria