Listed 5 days ago
Limpopo Central Hospital, Polokwane Ward 20, Polokwane, Capricorn District Municipality, South Africa
R7,800 / month
Notify me of similar homes
Be the first to contact landlords in Polokwane
104 - 192 m²
R5,460 - 10,140
Hierdie pragtige, nuut opgeknapte 1-slaapkamer woonstel bied ruim en gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige omgewing. Geleë op 'n privaat erf, is dit ideaal vir 'n enkelpersoon of paartjie wat op soek is na 'n netjiese en goed versorgde woning. Eiendomskenmerke: ? 1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste ? Oopplan kombuis en leefarea ? Netjiese, moderne badkamer met stort/bad ? Stoep met veiligheids tralies en ‘n wasgoedlyn ? Plek en aansluitings vir 'n wasmasjien in badkamer ? Afdakparkering vir 2 voertuie ? Voorafbetaalde elektrisiteit ? Water ingesluit tot 'n vasgestelde verbruiksbedrag ? Veilige erf met elektriese omheining en CCTV-kameras Belangrike Voorwaardes: • Maksimum 2 persone • Geen troeteldiere • Geen rokers Hierdie woonstel bied uitstekende waarde vir geld, met ruim vertrekke, netjiese afwerkings en goeie sekuriteit in 'n gewilde woonarea. Kontak ons vandag om 'n besigtiging te reël.
Hierdie pragtige, nuut opgeknapte 1-slaapkamer woonstel bied ruim en gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige omgewing. Geleë op 'n privaat erf, is dit ideaal vir 'n enkelpersoon of paartjie wat op soek is na 'n netjiese en goed versorgde woning. Eiendomskenmerke: ? 1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste ? Oopplan kombuis en leefarea ? Netjiese, moderne badkamer met stort/bad ? Stoep met veiligheids tralies en ‘n wasgoedlyn ? Plek en aansluitings vir 'n wasmasjien in badkamer ? Afdakparkering vir 2 voertuie ? Voorafbetaalde elektrisiteit ? Water ingesluit tot 'n vasgestelde verbruiksbedrag ? Veilige erf met elektriese omheining en CCTV-kameras Belangrike Voorwaardes: • Maksimum 2 persone • Geen troeteldiere • Geen rokers Hierdie woonstel bied uitstekende waarde vir geld, met ruim vertrekke, netjiese afwerkings en goeie sekuriteit in 'n gewilde woonarea.
Kontak ons vandag om 'n besigtiging te reël.
Property type
apartment
Rooms
1
Size
148 m²
Price
R7,800
Rental period
Unlimited
Available from
ASAP
Price per m²
R53
The listing is located at Limpopo Central Hospital, Polokwane Ward 20, Polokwane, Capricorn District Municipality, South Africa
Loading map
Related listing in Polokwane