991 Ben Swart Street, Pretoria, South Africa
6000R
Approved by findallrentals.co.za
Last active: 2 days ago
Langtermyn-eenhede beskikbaar vanaf slegs R6 000 p/m Een-slaapkamer woonstelle in n leefstyllandgoed vir 50-plussers in n rustige Bosveld-omgewing! Bergvallei Aftreelandgoed in Montana, Pretoria, bied: Onvergeetlike sonsondergange Die geluide van die Bosveld se ryk voëllewe n Gevoel van geborgenheid Gesellige samesyn van mense wat vir mekaar omgee Elke eenheid is toegerus met beurtkrag-oplossings en toegang tot vinnige vesel-internet vir jou gerief en gemoedsrus. Die leefstylsentrum is ten volle operasioneel en bied: n 24-Uur verswaktesorg- en demensie-eenheid, sowel as n mediese spreekkamer. ''n Restaurant en koffiewinkel. Aktiwiteitslokale vir groepsaktiwiteite, n biblioteek, salon en meer. By Bergvallei is aftrede die begin van iets besonders. Bespreek vandag nog jou besigtiging
Any concerns about this listing? to our team.
Details about this property
View all rooms in PretoriaProperty type
room
Rooms
1
Size
210 m²
Price
6,000 R
Rental period
Unlimited
Available from
ASAP
Price per m²
29 R
Loading map
Related listing in Pretoria