2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Cozy living space2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Cozy living space
2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Stylish comfort2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Stylish comfort
2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Your new rental home2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Your new rental home
2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Excellent rental offer2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Excellent rental offer
2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Well-planned2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Well-planned
2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Bright interior2 slaapkamers house van 1498.08 m² - Bright interior

2 rooms house of 1498 m² in Benoni

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

Monthly rate

9000R

Rental PeriodUnlimited
Available fromASAP

Landlord

Approved by findallrentals.co.za

Last active: 9 days ago

2 Bedroom House in Kleinfontein

Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp... 2-Slaapkamer, 2-Badkamer Te Huur vir slegs R10,250 pm. Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Hierdie eiendom bied die volgende: 2 Slaapkamers, 2 badkamers, 1 Waskamer, Gesellige Stoep en 1 Toesluit Motorhuis. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Kleuterskool en Na-skoolsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Skakel Feel-at-Home Eiendomme vir meer informasie.

Any concerns about this listing? to our team.

Details about this property

Property type

house

Rooms

2

Size

1498 m²

Price

9,000 R

Rental period

Unlimited

Available from

ASAP

Pets allowed

No

Parkering

Yes

Price per m²

6 R

Loading map

Related listing in Benoni

7,500 R / month

Benoni, South Africa

3 rooms

house

1245

7,500 R / month

3 Cadac Crescent, Benoni, South Africa

3 rooms

house

1254

7,500 R / month

Benoni, South Africa

3 rooms

house

1245

Explore property rental searches nearby